16. Ander Belangstellings

16. Ander Belangstellings #

16 Ander Belangstellings SPORT Ondergetekende was nogal ’n geesdriftige krieketspeler en het in Holland dikwels in eersteklas-wedstryde gespeel. Op die krieketvelde daar het ek bv. die digter Herman Gorter, die joernalis en skrywer Henri van Booven en J.C. Schroeder, destyds hoofredakteur van die Nederlandse dagblad De Telegraaf, goed leer ken. Wat ’n lekker tyd was dit!! I watched the cricket test at Cape Town last January for 2 days and read in the papers that our Springbok bowler is your son Cuan. My brother and | are old SACS players — and once a cricketer, always a cricketer!2 Die laaste paar dae is ek vasgelym aan die radio om te luister na die kriekettoets. Ek was jare lank kaptein van ons plaaslike span hier op Senekal. Een van ons beste spelers was Berryman, wat jy miskien nog geken het. Hy was die tronkbewaarder hier en ’n oud-Sussex-beroepspeler wat hier as eks-Tommie agtergebly het nê die Driejarige Oorlog.3 En nu cricket (hier “krieket”). Ik moet toch probeeren om je het boekje met Afrikaanse krieket termen te zenden. Het is een lust om tydens toetswedstryden onze Afrikaanse commentators te hooren. Dan zit je “vastgelymd” aan de radio. Sommige verslagen in de pers zond ik aan De Telegraaf ten bate van hun sportredactie. We hebben 173

hier thans ’n span (feam) uitmuntende jonge spelers, allemaal “naweek”-spelers, geen professionele, en hoofdzaaklik Engelssprekende mannen; mettertyd zullen de Afrikaners ook van de party zyn. Ze zyn nog te versot op rugbyl4 Ek korrespondeer nog gereeld met ’n ou krieketvriend, Lobry de Bruyn in Holland. Hy is ’n emeritus-professor van Delft-Universiteit (sy vak is Boumateriale) en was ’n paar jaar gelede in ons land op uitnodiging van ons regering. Hy ken die laaste speler in internasionale krieket. Daar is vandag duisende Hollanders wat krieket speel, en sommige krieketvelde is enige dag net so mooi as Nuweland.* Jaren geleden hadden we hier in onze plaatselyke span ’n Oud-Sussex-professional; hy was ’n oudsoldaat van de Anglo-Boeren Oorlog. Hy herinnerde my aan C .]. Posthuma, met zyn off-breaks (hier “wegbreek ballen”). Nog in myn bezit is het Geillustreerde Jaarboek van de Nederlandse Cricket Bond van het jaar 1917. Daarin volledige verslagen van wedstryden waaraan broer Ben, ik, le Roux, Frank Naudé, Strasheim e.a. deelnamen. Daar staat Oook ’n volbladzy foto in van “Barbarossa” Schroeder, toen redacteur van De Telegraaf. Hoe goed herinner ik my ook nog Henri van Booven, Van Manen, Jonkheer Feith, Eigeman, etcetera. Om Herman Gorter niet te vergeten! Van Booven tracteerde soms in zyn luukse woning te Hilversum op ’n Jiteraire séance, waarby auteurs uit eigen werk moesten lezen of voordragen. Soms had ik ook de eer. Ontmoette toen ook Lodewyk van Deyssel. Dien avond droeg Paul Huf zyn “Ik Houd van het Proza” voor. Is Guus Hamburger ook door de Nazi’s weggevoerd? | Myn beste vertoning met de kolf (ba?), ofschoon ik eigenlyk ’n bowler was, was tegen de Engelse geinterneerden, op uitnodiging van de Haagse Club. Toen behaalde 174

ik 88 lopies (runs). Een van de Britse scheidsrechters (umpires) vroeg aan iemand toen ik bezig was om lopies te mokeren: “Who the hell is this chap?” Het antwoord was: “He is a Boer fom South Africa.” “Oh,” was de reactie. Het verheugd my om te vernemen dat jy en je broer zelfs op ryperen leeftyd zoveel sukses behaalden in the king of games, en nog levendige belangstelling vertonen.$ Wat ’n debakel met die afgelasting van die Springbokkriekettoer in Engeland! Dat min. Wilson en Kie. die skrik op die lyf gejaag is, is ’n skande. In sekere sin is dit darem ’n beskikking, want die gedrag van die “demo’s” sou ons spelers baie meer geaffekteer het as vir die rugby-Springbokke. Krieket is ’n heel ander soort spel waar prestasies grotendeels afhang van hoe ’n individu Ooptree.” Senekal 17 Maart 1969 Gewaardeerde en getrouwe vriends Tot myn schande kom ik je pas vandag bedanken voor het prachtige boekje Close of Play door Leslie Ames (Stanley Paul, 1953), dat nu by broer Ben op Stellenbosch de rondte doet. Men zegt dat het verhaal van de verloren zoon in de Bybel, het beste en mooiste kortverhaal is dat nog ooit geschreven werd. Het benieuwt my of er op het gebied van krieket-literatuur iets mooier en aandoenlyker bestaat dan Close of Play. Hier te Senekal noemde een van myn vrienden het ’n juweel! Uw vriend A.D.K. 175

Gisteraand het Rina en ek ingeluister na ’n stoeigeveg tussen Gert Dannhauser en Ski-Hi-Lee, ’n Amerikaanse reus. Dit was baie opwindend en ’n mens kon jou siek lag vir die rapportage van Jannie Fourie. In een van die koerante wat ek aan jou gepos het, moet jy die beskrywing lees van ’n vrou wat by ’n vorige geveg vir Dannhauser geskree het: “Dis reg, Boer se kind, moor hom!” Hy het gisteraand gewen en almal dink hy sal nog ver gaan in die stoeiwêreld.*


En wat sê jy van die groot rugby-oorwinning (44-0) van die Springbokke teen Skotland? Die koerante vertel dat ’n tremkondukteur in Edinburg n4 die wedstryd vir ’n ander Skot gevra het wat die uitslag was. Toe skree hy: “44-nil, and we were lucky to get that!” Danie Craven en Mellish sê dit was die mooiste internasionale rugbywedstryd wat hulle nog ooit gesien het.10 Gister het mnr. Bellingan hier kom inluister na die rugbytoets in Johannesburg — sy vrou was na die bioskoop. Die ou het so opgewonde geraak dat hy sy naels gesit en kou het, en op een stadium het sy sigaarstompie (al brandende) soek geraak! Ek het my gelukkig vooraf klaargemaak vir ’n nederlaag — in teenstelling met hom! Die Engelse agterspelers is te goed vir ons en aangesien hulle gister buitendien vir ’n hele tyd klaar moes kom met sewe voorspelers, kon ek nie insien hoe ons die volgende toetse sou wen nie. Daar gaan waarskynlik ’n hele paar veranderings in ons span kom — Dryburgh bv. sal waarskynlik Van der Schyff vervang, maar ek glo nie dit sal ons kanse rooskleuriger maak nie. In elk geval, die nederlaag sal ons rugby ’n rewolusie laat ondergaan; so nie nou nie, dan in die toekoms.11 ’n Paar dae gelede moes ek ruim 75 myl in die distrik na pasiënte ry, maar gelukkig kon ek oor die radio in die 176

Buick alles volg van die rugbytoets. ’n Mens kon amper jou ore nie glo nie — wat ’n verrassende uitslag, en wat ’n debakel, om nie te sê nie come down vir die Engelse! Ek sien een van die verslaggewers uit Engeland sê dat dit genadig was vir hulle dat Dryburgh nie sy skopskoen aangehad het nie, anders kon dit ’n tweede Murrayfield geword het.12 FILOSOFIE Dit spyt my om te verneem dat jy aan ’n koronêre aandoening ly, ten gevolge van al die inspannende arbeid. Dit verbaas my dat ek nie ook al ’n aanval gekry het nie van hierdie penalty of a tumultuous life, en ek kan maar net dankbaar wees daarvoor. Die beste is om maar die eguanimitast3 van die ou Romeinse filosowe te beoefen.?* Jou hoofredakteur sê in sy hoofartikel oor “Verwondering” (Die Volksblad, 10 Maart 1986): “Die begin van alle filosofie, so het Aristoteles gesê, is die verwondering.” Toe ek in my jong dae in die Kaap filosofie gestudeer het, het ek gelees dat die ou Griekse filosoof Thales dit nog voor Aristoteles beweer het. Die woord tipeer nie alleen die Griekse benadering tot die wetenskaplike ondersoek van die werklikheid nie, maar dit dui ook ’n innerlike sielsgesteldheid aan wat onder ons mense van die twintigste eeu grotendeels verlore gegaan het.1? Latyn is darem maar kernagtig. Onlangs lees ek in die Vlaamse blad De Standaard wat Lauwerys aan my gestuur het, ’n artikel oor Leibnitz. Hy het gesê: Si est deus, unde malum? Si non est deus, unde bonum? Hetwelk overgezet zynde: Indien God bestaat, vanwaar komt dan het kwaad? Indien God niet bestaat, vanwaar komt dan het goede?i6 Wout Wellinck se artikel oor die wondere van die heelal 177

(die sterrestelsel Andromeda is bv. meer as 2 miljoen ligjare van ons verwyder), wat hy ontleen het aan Life, was werklik interessant. Hoe vermetel van homo sapiens, hoe dwaas om nog te wil meepraat oor die Skepping. Laat ons liewer in aanbidding neerkniel! Ek dink aan Milton: “These are Thy glorious works, Parent of good / Almighty, Thine this universal frame / Thyself how wondrous then / Unspeakable.” ” Laat weet my asb. wanneer jou vertaling van Plato se verdediging van Socrates verskyn en by welke uitgewer. Vir my B.A.-Honneursgraad in Filosofie in Kaapstad moes ek die ou Griekse filosowe goed onder die knie kry, en ek meen ek moes toe ook Plato se verdediging bestudeer. So ook Aristoteles se etika. Nou, met die kernfisika dink ek dikwels ook terug aan pantharei (alles is in beweging). Hoe het die ou Grieke nie voorspel nie dat die materie uit atome bestaan! My professor was RA.F. Hoernlé, wat later aan Wits verbonde was. My bedside literature is deesdae Meditations van Descartes, wat ek sterk aanbeveel (indien jy dit nie reeds ken nie). Jy weet seker dat hy jare lank in Amsterdam gewoon het.18 Baie bly dat jy die Afrikaanse vertaling van Descartes se Meditasies so geniet en dat dit jou tot groot hulp is. Ek moes die boekie bestudeer in my B.A.-jaar, en vind dit ook leersaam op my oudag. Met die maanlanding en al word die Skepping vir my l wonderbaarliker. Soos Descartes êrens skryf: God bestaan reeds véér die Ewigheid en sal ook nê die Ewigheid daar wees! Daar bly vir my net oor die Geloof, want alles gaan bé ons verstand. Ons moet ook onthou dat die Skepper groter is as sy Skepsels of Skeppinge, en dat daar agter alles a great and wonderful design is. Ek sien uit na jou artikel oor Sokrates in die Tydskrif vir Letterkunde wat hierdie maand sal verskyn.1? 178

Alle voorspoed en geluk met jou verwerking van Plato se pleidooi, en laat ’n drama ook maar kom!29 GELOOF EN WETENSKAP Ik ben je al geruimen tyd een brief schuldig en moet een peccavi belyden. Je brief waarin je reageerde op groeten van my, zond ik indertyd door aan Ben Havenga en Izak Joubert te Bloemfontein, ter inzage. Verleden week zond ik je per zeepost een exemplaar van een van onze weekbladen, met als bylagen enkele dingen van en over dr. Broom. Myn tegenwoordige schoonouders (de heer en mevr. P. van der Merwe) zyn heel goed bevriend met hem. Verleden jaar bezocht myn schoonvader hem te Pretoria, daar de oude dokter een huisvriend was van de familie toen hy nog als arts practiseerde te Grikwastad. Later werd hy professor in Dierkunde te Stellenbosch. Toen was hy een volslagen evolutionist en atheist! Evenals onze oude prof. Bolk, die naar myn smaak veels te dogmatisch was op dit gebied, want ik had toen al de werken van Wallace gelezen. Later kwam Bolk, meen ik, ook tot andere inzichten, evenals Broom. Boeken zooals Van Bacil tot Aapmensch (W. Bolsche, Uitg. W.]. Thieme, Zutphen), kon ik niet slikken. De ontwikkelingsgang: eerste cel tot mensch vereischte naar myn mening, ontzachelyk meer wonderwerken door middel van een fabelachtige samenwerking van favourable circumstances, dan het eenvoudige Bybelsche scheppingsverhaal! Wallace sprak van een “design” achter alles, en nu komt Broom ook met een master mind — met ander woorden, van toeval is er geen sprake meer!?1 Hou jou maar sterk en onthou: Alles sal regkom al lyk alles soms onseker en twyfelagtig. Behou net die Geloof!22

  • 3 * ] * My bedside literature is nou A.J. Cronin se outobiografie, 179

Adventures in Two Worlds, (Victor Gollancz, 1982). Vir ons dokters is dit ’n wonderlike mooi boek. Probeer om dit te kry, al is dit maar net om die laaste paar hoofstukke te lees, waarin hy uiting gee aan sy diepe godsdienssin.23 Die Oktober 1953-uitgawe van die Tydskrif vir Wetenskap en Kuns is baie interessant. Ek stel veral belang in die verhandeling oor die ewolusieleer deur prof. Lever (verwerk deur my vriend prof. Duyvené de Wit).24 Ek sien uit na die boek waarmee u nou besig is. Ek stuur aan u twee boeke oor die ewolusieleer, waarmee u waarskynlik nie bekend is nie, nl. Christianity and the Leaders of Modern Science deur K.A. Kweller en Medical Contributions to the Study of Evolution deur J.G. Adami. Dan ook artikels van Bolk, Woerdeman (in Nederlands en Duits), Dart, ens.25 ` N.a.v. die referate op die afgelope Akademie-vergadering het ek vandag amper ’n stukkie aangepak wat so begin: “Waarom die stryd met God? Waarom stry jy met God?” En dan wil ek aangaan met te wys op God se almag, alwetendheid en alomteenwoordigheid, en dat net dwase daarteen sal stry! Mag die inspirasie kom om dit verder uit te werk!l2é Hier is ’n kwotasie uit ’n brief in Time van 18 julie 1962, wat jy miskien nie raakgesien het nie: “There seems to be among several scientists the unwarranted assumption that science deals in faithless fact and that religion traffics in factless faith.” Dit is geskryf deur ’n prof. Schweitzer van Chicago, ’n skeikundige (en nie die bekende Albert Schweitzer nie).27 Apropos your letter in The Star of 15th inst., may | draw your attention to a treatise of the late Prof. J.J. Duyvené de Wit, entitled: A New Critigue of the Transformist Principle in Evolutionary Biology (J.H. Kok, Kampen, 1965). The story of the “missing link” has always intrigued me. Sure- 180

ly there must have been thousands of missing links between the first viable bit of protoplasm and homo sapiensl28 Department of Archaeology University of the Witwatersrand Johannesburg Dear Dr. Keet 23 Aug. 1966 Thank you so much for you letter of the 19th of August referring me to the article by Professor De Wit. | shall look forward to reading this as soon as | have time. As you point out, and as a lot of people seem to forget, there must have been thousands and millions of “missing links” between the earliest life and modern man. Not all of them, however, are missing and as the years go by the gaps are slowly filling and the picture becomes more complete. It is an exciting subject and one of great importance for the true understanding of man’s place in the universe. Yours sincerely David Seddon Lecturer in Archaeology INé “the gaps are slowly filling and the picture becomes more complete”, het A.D.K. drie vraagtekens geplaas.] Die volgende aantekeninge deur hom is in sy notaboeke gevind: 1 Evolusieleer: “The scientific truths of today are the fallacies of tomorrow.” 2 “Species developed in the course of the ages by a fortuitous concourse of favourable circumstances.” (When, where and how???) 3 Volgens ’n artikel in Time van 20 Des. 1968 het die Switserse teoloog Karl Barth gesê: “The Bible is not man’s word about God, but God’s word about man.” 181

1 2 3 4 5 67 89 10 h 4 12 13 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 182 VERWYSINGS: HOOFSTUK 16 Brlef aan Duyvené de Wit, 29.8.1948. ié dé A.V. McCarthy, 12.4.1949. G.D. Scholtz, 27.12.1966. Lobry de Bruijn, Den Haag, 27.3.1968. F. Oosthuizen, 23.1.1969. Dieselfde as 4. Brief aan Lowna Beyers, 28.5.1970. dé dé dé dé dé Lobry de Bruijn, Den Haag, 17.3.1969. A.D.K. II 27.7.1952. ” “ 28.11.1951. ” “ 7.8.1955. " “ 21.8.1955. Eguanimitas: gelykmatigheid. 14 Brief aan P.J. Nienaber, 10.5.1949. dé dé dé “Renier”, Die Volksblad, 16.3.1956. D. Pont, 9.11.1960. Modest Lauwerys, 11.8.1963. Theo Wassenaar, 16.7.1969. a “s 12.8.1969. , j 25.9.1969. M.W. Woerdeman, Amsterdam, 17.10.1949. A.D.K. II, 15.1.1952. P.J. Nienaber, 26.8.1952. s é 10.2.1954. Duyvené de Wit, 1.10.1956. P..J. Nienaber, 21.9.1959. A.D.K. II 27.10.1962. D. Seddon, 19.8.1966. 182