AD Keet aan die Woord - ’n Skakel met die Lae Lande #
About this publication #
AD Keet aan die Woord - 'n skakel met die Lae Lande is oorpspronklik uitgegee in 2004 deur Disa-Uitgewers, Tygervallei, Suid-Afrika.
Die publisering van A.D. Keet aan die Woord — 'n Skakel met die Lae lande is moontlik gemaak danksy `n ruim
subsidie van die A.D. Keet-Publikasiefonds
Kontak Ons #
Ons waardeer enige terugvoer oor hierdie publikasie. Die Keet Nalatenskap kan bereik word deur e-pos aan: keet@keet.net
Outeursreg en Kopiereg #
Alle regte word voorbehou. Geen deel van hierdie publikasie mag sonder die vooraf skriftelike toestemming van die Keet Nalatenskap gereproduseer, in 'n ontsluitstelsel bewaar of weergegee word in enige vorm of op enige manier, hetsy elektronies, hetsy meganies, deur fotokopiëring of die maak van opnames of andersins nie.